Hello world!

By llewellyn

Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!

12 Responses to “Hello world!”

  1. llewellyn Says:

    Hi to all. Im very excited to basically be able to communicate to the world on this great service. I am going to share my view of the world and hopefully get some positive responses. I dont believe in conflict nor in degrading anyone, but am open to a healthy discussion. Help me understand the world and ill perhaps teach you something of worth.
    Sincerely
    Lewel

  2. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hey you!

    SOrry that I only reply now, but I was on study leave. Wrote exams on Friday.

    Wanted to sms you, but the number you gave aren’t correct. one number’s missing (078232577).

    You can sms me on 082 7563 166, but PLEASE, for now only during office hours.

    Maybe if you are on yahoo messenger we can chat there. If you do, my id’s ronelle2b@yahoo.com

    Hope to hear from you soon!

  3. llewellyn Says:

    Hi Ronelle.

    Thank you for blogging me. I have some minor problems with my email but will email you as soon as its sorted out. Il send you an sms tomorow.

  4. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Got your sms’es and mail. Did reply on all.

  5. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    hey jy. Jis, ek het probleme met my mail. Wil nie uit nie. Het ook nie meer jou regte selnommer nie, want my man het my selfoon teen die muur stukkend gegooi. Hoop van harte dat jy die kry!!! Ek mis my mails met jou so geweldig baie.

    Hoe gaan dit met jou? Met my gaan dit goed.

    Geniet jou dag.

    Ronelle

  6. Llewellyn Says:

    Hi Ronelle

    Het al jou boodskappe ontvang. Ek raak baie vies vir jou man en dat hy jou so sleg behandel. Wie dink hy is hy. Ek verstaan nou hoekom jy voel soos jy voel..

    Se vir hom hy moer meer soos n man optree as n in engels a coward. n Egte man sal nooit so optree nie.

    Ek was n soldaat en ons was nooit so rof nie. As hy jou ooit weer seermaak of verskoon die engels threaten you dan wil ek hoor want ek ken mense wat kan help.

    Ek glo nie in geweld nie maar as ek hoor hoe hy aangaan dan kook my bloed vuurwarm.

    Andersins doen ek baie goed. Ons het die ongelooflikste weer op die oomblik.

    Geen reen vir drie

    Jou vriend
    Llewellyn

  7. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hey jy

    Sjoe, ek sukkel om op enigiets te kom, maar hulle sal ons internet en mails vandag regkry. Dankie toggie!!

    Jong, by die huis gaan dinge maar net slegter en slegter. Daar het so verskriklik baie dinge gebeur. Maar daarvan sal ek jou later vertel.

    Verder gaan dit met my ook goed. Op dieëet gegaan vandag 2 weke gelede en 9 kilos verloor!!! So, ek voel vreeslik trots op myself.

    Sal as ons mail nou-nou reg is vir jou mail stuur.

    Groete
    Ronelle
    xxx

  8. Llewellyn Says:

    Net ingeval jy nie kan Email nie.

    Ek is bly om van jou te hoor. Ek was bekommerd oor jou.

    Ek is ook bly dat jy alright is. Ek hoop om weer van jou te hoor en wees versigtig. Ek gee vir jou baie om.

    Cool met die dieet. Ek self het n paar kilos opgetel want ek het nie soccer gespeel die laaste paar weeke.

    Ek sal graag n foto will sien van jou en is excited vir jou lief. Awsome hoor.

    Jou vriend
    Llewellyn.

  9. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hello, hello…

    Hoe gaan dit vandag? Gaan steeds goed met my.

    Gaan jou gou ‘n mail stuur. Ons moeilikheid is op ‘n einde!!!!!!!!! Jippieeee!!!

    Lekker dag.

    Ekke

  10. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hello daar

    Ek gaan oor ‘n rukkie huistoe.

    Jy moet ‘n lekker aand hê.

    Bye-bye
    Ronelle

  11. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hello jy

    Ek het jou gemail. Jo, ek mis jou mails hoor.

    Tata
    Ronelle

  12. Ronelle (Hungry Eyes) Says:

    Hello jy

    Jis, ek het so lanklaas van jou gehoor. (Ok, ek weet jy van my ook..smile).

    Ek sal jou later mail.

    Ronelle

Leave a Reply